HOW TO BREAK A BONE

Nataniël se onwrikbare geloof in feesvier kry gestalte in sy nuutste vertoning, HOW TO BREAK A BONE. Nataniël glo dat gereelde feestelikhede nie net broodnodig is vir liggaam en siel nie, maar ook vir die kultuur en geskiedenis van elke familie. Van Kersfees tot Nuwejaar tot verjaarsdae, herdenkings, bevordering, inwydings, verlowings, troues, reünies en genesing.

HOW TO BREAK A BONE laat niks onaangeraak nie, van ’n wensbeen tot murgbredie tot ballet vir bejaardes. Met splinternuwe musiek, stories in beide Engels en Afrikaans, unieke kostuums en ’n span uitstekende musikante bied Nataniël ’n vertoning wat geen fynproewer mag misloop nie.

Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Hugo Radyn (tromme).

Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.

Geen kinders onder 15.
Geen pouse.
Geen selfone.
Geen kortbroeke.

ATTERBURYTEATER,
Pretoria,
Maandag 28 November tot Saterdag 3 Desember 2016,
20:00

OUDE LIBERTAS AMFITEATER,
Stellenbosch,
1 - 4 Februarie 2017

COMPUTICKET

Bespreek nou!

 

ZIP

Hy is hier! Die nuwe boek! The new book!

Nataniël se nuutste boek, ZIP!, is nou beskikbaar.

41 voorheen ongepubliseerde stories in beide Afrikaans en Engels.

262 Bladsye pure plesier!

Sluit stories in uit vertonings soos BLACK WHITE MAN WOMAN, POP-UP!, HONEYBEE, MENOPOUSE EN ANDER GLOEDE, RAINBOW AT MIDNIGHT, JEFFREY AND THE COLD FEET, DIE MAAK VAN ’N JAS, AFTER ANIMALS, HOW MOON GOT HER NAME en vele meer.

This is the perfect gift. Hierdie vrolike boek is die perfekte Kersgeskenk of net ’n groot bederf vir ’n vriend of jouself. Beskikbaar in alle goeie boekwinkels en by Nataniël se vertonings.

Of bestel aanlyn by:

TAKEALOT
Loot 
Raru 
Graffiti 

Die e-boek sal ook binnekort by Takealot; KoboBooks en Exclusive Books Online en Amazon beskikbaar wees.

For Amazon (Kindle version) pre-orders: Click Here

 

AFTER ANIMALS

THE NEW DVD IS NOW AVAILABLE!

Nataniël’s award-winning stage production, AFTER ANIMALS, is now available on DVD. Filmed live at Emperors Palace during September 2015, this beautiful film features original music, stories in both English and Afrikaans, mesmerizing costumes, choreography, acrobatics and breathtaking lighting.
Winner of 5 Naledi Awards!

“That is his brilliance, the way he takes the ordinary and turns it on its head..” - Pretoria News

“Thoughtful and funny, Nataniël’s latest residency show will make your eyes and ears pop.” - The Citizen

“Sy jongste reeks vertellinge, soms gelaai met geniale belusting, is immer briljant.” - Die Beeld

“After Animals is clearcut and classy, it has clean lines but messes with your mind, holding your attention so you can see something so exquisitely crafted..” - The Star

AVAILABLE EXCLUSIVELY AT NATANIËL’S LIVE SHOWS OR ONLINE AT:


http://www.takealot.com/nataniel-after-animals-dvd-live-show/PLID42329739

or

https://raru.co.za/music/5016510-nataniel-after-animals-dvd

 

DIE HUIS VAN RYE

NATANIËL se Nuwe Kookboek!

Met DIE HUIS VAN RYE nooi Nataniël, verhoogkunstenaar en koskenner, ons uit om by hom te kom eet. Hy deel sy resepte vir ’n string uiteenlopende en buitengewone geregte soos chorisobrood, biltong-en-aarbeislaai en Frans-Italiaans-Meksikaans-Pretoria-panbredie. Met meer as 150 disse, wat alles van handhappies en ontbyt tot heerlike gebak en nageregte insluit, is daar iets vir almal. Die resepte is maklik en kort, dog interessant en indrukwekkend genoeg om aan gaste voor te sit.

Die besonderse ontwerp is in Nataniël se unieke styl, en weerspieël sy passie vir simmetrie, skoonheid – en, ja, rye... Gewis Nataniël se beste kookboek nóg en ’n pragboek vol verrassings.

Nou beskikbaar by boekwinkels landwyd.

 

THE NATANIËL COLLECTION

THE NATANIËL COLLECTION is 'n versameling van elegante, bekostigbare, hoë-kwaliteit noodsaaklikhede vir die kombuis. Van borde, bakke, glase, tafeldoeke, servette, snyborde, potte en panne tot olies, asyn, gegeurde sout, peper, konfyte, marmelade, heuning, ingelegde vye en vanielje.

THE NATANIëL COLLECTION consists of a range of elegant, affordable, supreme quality neccessities for the kitchen. From plates, bowls, crystal glasses, tablecloths, serviettes, cutting boards, pots and pans to oils, vinegar, salt & pepper grinders, jams, marmalade, honey, preserved figs and juicy vanilla pods.

Beskikbaar by CHECKERS! Available at Checkers!

 

 

 

A NOTE FROM NATANIëL

This website is my only activity on the internet. I do not blog, facebook or twitter, I do not have the time or the interest.

It is therefore with great sadness and shock that I became aware of the thousands and thousands of emails being circulated, all containing "stories" attributed to me. These stories are vile, tacky and BADLY WRITTEN. I am proud of my own writings and have published each and every piece in one of my books.

I hereby, categorically, once and for all, state the following:

• I have not written a story called SPINNEKOP.

• I have not written a piece called LEWENSLESSE.

• I have not written a story about GOING TO THE GYM.

• I have not written pieces about ETIQUETTE or WHAT TO WEAR or SARCASM.

• I have not written a piece called Matriekafskeid

To anybody who has ever forwarded one of these to his or her address book, the following: Get a life. Save the planet, save the children, save the animals, save the forests, save your breath, save your soul, lose weight, buy a good book, go to church or try a new recipe. Life is too short to be wasted.

info@nataniel.co.za




082 924 9828